saintj

saintj

Monday, 07 June 2010

vuvu maandag...

Lees mos nou anne dag lat twee blond's mekaar raakloop en ene sê sy't gegaan vir 'n pregnansie toets - die anne ene kyk haa so grootoog aan en vra: "Was die vrae moeilik?" Maandae is meeste vrae moeilik. Miskien nie blondmoeilik nie maar meer uitputtend moelik. Jip dis alwee preekbabbalaaaaas. "Het jy al 'n vuvuzella?" vra vriend Jan my anner dag. Ek't reeds die fout gemaak om my laaitie ene te koop - was nou maar net R30, maar kan die ding raas - en dis nou elke keer 'n mengsel van die irritasie en die genot in JL se ogies as hy die ding regkry. Nou laat blaas ek hom buite na die filistyn-buurman se kant toe - en dis nie hoe nie - die se laaitie het ook ene - nou is dit 'n vuvu ge-blêêêr van 'n anner soort. Dis mos nou vir jou generasierekontrobusie!