Jip.
As ek reg is, dan was dit ons Duitse vriend Nietche wat opgemerk het:
"Life is understood backwards, but lived forward"
So reg in die problematiek van ons ankergooi hier in Afrika.
Wat de herrie het ons Europiërs hier in Afrika kom soek?
So terwyl ons dalk 'n sogenaamde heilige antwoord probeer uitkraam is daar heelwat van ons mede Afrikaners wat moeite doen om ons so ontuis moontlik tevlaat voel.
Dan sukkel ons mos ook om ons oog op God se doel met ons te hou, nie net hier nie, maar ook met ons elkedag se menswees.
So wat sou jy hieroor kan byvoeg, so sirkel langs -dis nou te sê as jy jouself hagios waag noem....